poslat odkaz na aplikaci

Toks N Tjops


4.6 ( 2096 ratings )
Zábava
Vývojář: Runninghill Software Development PTY LTD
Zdarma

‘n Informele kletsprogram waar ons kenners, Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na al die sport gebeure kyk, van die duikslae tot die skeidsregters. Soos in die vorige reeks sal ons lekker braai, sing en Rugby praat. Wat is beter as om die week se sportgebeure om die vuur te bespreek en ‘n tjoppie op die kole te gooi?

Praat met ons deur Facebook of Twitter, kyk na ons videos met laas week se sangers en geniet ons wenresepte. In samewerking met Pick n Pay en kykNET.